1
JESAJA 37:16
Afrikaans 1983
AFR83
“Here, Almagtige, God van Israel, U wat oor die gerubs troon, U alleen is God oor al die koninkryke van die aarde, U het die hemel en die aarde gemaak.
Konpare
Eksplore JESAJA 37:16
2
JESAJA 37:20
Here ons God, red ons tog uit die mag van die Assiriese koning. Dan sal al die koninkryke van die aarde besef dat net U, Here, God is.”
Eksplore JESAJA 37:20
Akèy
Bib
Plan yo
Videyo