1
JESAJA 25:1
Afrikaans 1983
AFR83
Here, U is my God! Ek wil U prys en u Naam loof! U het wonders gedoen; dinge wat U lankal besluit het, het U volgens plan uitgevoer.
Konpare
Eksplore JESAJA 25:1
2
JESAJA 25:8
Hier sal die Here God die dood vir ewig vernietig, en die trane op almal se gesigte afvee. Oor die hele aarde sal Hy die smaad verwyder wat sy volk aangedoen is. Die Here het dit gesê.
Eksplore JESAJA 25:8
3
JESAJA 25:9
Wanneer dit gebeur, sal elkeen sê: Kyk daar, dit is ons God, ons het op Hom vertrou, Hy het ons gered. Dit is die Here! Ons het op Hom vertrou. Laat ons bly wees en juig omdat Hy ons gered het.
Eksplore JESAJA 25:9
4
JESAJA 25:7
Op hierdie berg sal Hy die doek verwyder, die doek wat oor al die volke gegooi was, waarmee al die nasies toegemaak was.
Eksplore JESAJA 25:7
5
JESAJA 25:6
Op hierdie berg gaan die Here die Almagtige 'n feesmaal gereed maak vir al die volke, 'n feesmaal met die beste om te eet en te drink, goeie kos en geurige wyn.
Eksplore JESAJA 25:6
Akèy
Bib
Plan yo
Videyo