גרסאות הכתובים

PWL Druk Weergawe (Siries)

Afrikaans

’n Afrikaanse vertaling van die volledige Skrif.

Die Tanakh (Torah, Profete en Vroeëre Geskrifte) is vanuit die oudste beskikbare geskrifte vertaal - die Griekse LXX met verwysings na die Hebreeuse en Aramese tekste. Die Nuwe Verbond (Latere Geskrifte en Briewe) is vanuit die Khabouris en Peshitta Aramese oorspronklike tekste vertaal.


Die Pad van Waarheid tot die Lewe

PWL מו"ל

למד עוד

גרסאות אחרות מאת Die Pad van Waarheid tot die Lewe