לוגו של YouVersion
כתבי הקודשתכניותקטעי וידאו
הורד את האפליקציה
בורר שפה
סמל חיפוש

פסוקים פופולריים מ- ROMEINE 13

1

ROMEINE 13:14

Afrikaans 1983

AFR83

Nee, julle moet lewe soos volgelinge van die Here Jesus Christus en nie voortdurend daarop uit wees om julle sondige begeertes te bevredig nie.

השווה

חקרו ROMEINE 13:14

2

ROMEINE 13:8

Afrikaans 1983

AFR83

Julle moet niemand iets verskuldig wees nie, behalwe om mekaar lief te hê. Wie sy medemens liefhet, voer die hele wet van God uit.

השווה

חקרו ROMEINE 13:8

3

ROMEINE 13:1

Afrikaans 1983

AFR83

Elke mens moet hom onderwerp aan die owerhede wat oor hom gestel is. Daar is immers geen gesag wat nie van God kom nie, en die owerhede wat daar is, is daar deur die beskikking van God.

השווה

חקרו ROMEINE 13:1

4

ROMEINE 13:12

Afrikaans 1983

AFR83

Die nag is byna verby; dit is amper dag. Laat ons dan ophou met die werke van die duisternis; laat ons die wapens van die lig opneem.

השווה

חקרו ROMEINE 13:12

5

ROMEINE 13:10

Afrikaans 1983

AFR83

Die liefde doen die naaste geen kwaad aan nie. Daarom is die liefde die volle uitvoering van die wet.

השווה

חקרו ROMEINE 13:10

6

ROMEINE 13:7

Afrikaans 1983

AFR83

Gee dus aan almal wat hulle toekom: belasting as dit belasting is, aksyns as dit aksyns is, ontsag as dit ontsag is, eer as dit eer is.

השווה

חקרו ROMEINE 13:7

תכניות קריאה חינמיות בנושא ROMEINE 13

לפרק הקודם
לפרק הבא
YouVersion

מעודד ומאתגר אתכם לקשר הדוק עם אלוהים בכל יום.

מִשׂרָד

אודות

קריירה

התנדב

בלוג

לחץ

קישורים שימושיים

עזרה

תרום

גרסאות הכתובים

אודיו הכתובים

שפות התנ"ך

הפסוק של היום


משרד דיגיטלי של

Life.Church
עִברִית

©2026 Life.Church / YouVersion

מדיניות פרטיותתנאים
תוכנית לגילוי חולשות אחראי
פייסבוקטוויטראינטגרםיוטיובפינטרסט