לוגו של YouVersion
כתבי הקודשתכניותקטעי וידאו
הורד את האפליקציה
בורר שפה
סמל חיפוש

פסוקים פופולריים מ- LUKAS 19

1

LUKAS 19:10

Afrikaans 1983

AFR83

Die Seun van die mens het immers gekom om te soek en te red wat verlore is.”

השווה

חקרו LUKAS 19:10

2

LUKAS 19:38

Afrikaans 1983

AFR83

Hulle het gesing: “Loof die Koning, Hy wat in die Naam van die Here kom! Vrede in die hemel en eer aan God in die hoogste hemel!”

השווה

חקרו LUKAS 19:38

3

LUKAS 19:9

Afrikaans 1983

AFR83

Daarop sê Jesus: “Vandag het daar redding vir hierdie huis gekom; ook hierdie man is 'n kind van Abraham.

השווה

חקרו LUKAS 19:9

4

LUKAS 19:5-6

Afrikaans 1983

AFR83

Toe Jesus by die plek kom, kyk Hy op en sê vir hom: “Saggeus, kom gou af, want Ek moet vandag in jou huis tuis gaan.” Hy het toe gou afgeklim en Jesus met blydskap ontvang.

השווה

חקרו LUKAS 19:5-6

5

LUKAS 19:8

Afrikaans 1983

AFR83

Maar Saggeus het opgestaan en vir die Here gesê: “Here, ek gaan die helfte van my goed vir die armes gee, en waar ek iets van iemand afgepers het, gee ek dit vierdubbel terug.”

השווה

חקרו LUKAS 19:8

6

LUKAS 19:39-40

Afrikaans 1983

AFR83

'n Paar Fariseërs uit die skare sê toe vir Jesus: “Meneer, maak stil u volgelinge!” Maar Hy antwoord: “Ek sê vir julle: As hulle stilbly, sal die klippe uitroep.”

השווה

חקרו LUKAS 19:39-40

תכניות קריאה חינמיות בנושא LUKAS 19

לפרק הקודם
לפרק הבא
YouVersion

מעודד ומאתגר אתכם לקשר הדוק עם אלוהים בכל יום.

מִשׂרָד

אודות

קריירה

התנדב

בלוג

לחץ

קישורים שימושיים

עזרה

תרום

גרסאות הכתובים

אודיו הכתובים

שפות התנ"ך

הפסוק של היום


משרד דיגיטלי של

Life.Church
עִברִית

©2026 Life.Church / YouVersion

מדיניות פרטיותתנאים
תוכנית לגילוי חולשות אחראי
פייסבוקטוויטראינטגרםיוטיובפינטרסט