לוגו של YouVersion
כתבי הקודשתכניותקטעי וידאו
הורד את האפליקציה
בורר שפה
סמל חיפוש

פסוקים פופולריים מ- LUKAS 1

1

LUKAS 1:37

Afrikaans 1983

AFR83

Niks is vir God onmoontlik nie.”

השווה

חקרו LUKAS 1:37

2

LUKAS 1:38

Afrikaans 1983

AFR83

Maria sê toe: “Ek is tot beskikking van die Here. Laat met my gebeur wat u gesê het.” Toe het die engel van haar af weggegaan.

השווה

חקרו LUKAS 1:38

3

LUKAS 1:35

Afrikaans 1983

AFR83

Die engel antwoord haar: “Die Heilige Gees sal oor jou kom, en die krag van die Allerhoogste sal die lewe in jou wek. Daarom sal die een wat gebore word, heilig genoem word, die Seun van God.

השווה

חקרו LUKAS 1:35

4

LUKAS 1:45

Afrikaans 1983

AFR83

Gelukkig is sy wat glo dat in vervulling sal gaan wat die Here vir haar gesê het!”

השווה

חקרו LUKAS 1:45

5

LUKAS 1:31-33

Afrikaans 1983

AFR83

Jy sal swanger word en 'n seun in die wêreld bring, en jy moet Hom die naam Jesus gee. Hy sal groot wees en die Seun van die Allerhoogste genoem word. Die Here God sal Hom die troon van sy voorvader Dawid gee, en Hy sal as koning oor die nageslag van Jakob heers tot in ewigheid. Aan sy koningskap sal daar geen einde wees nie.”

השווה

חקרו LUKAS 1:31-33

6

LUKAS 1:30

Afrikaans 1983

AFR83

Die engel sê toe vir haar: “Moenie bang wees nie, Maria, want God bewys genade aan jou.

השווה

חקרו LUKAS 1:30

תכניות קריאה חינמיות בנושא LUKAS 1

לפרק הקודם
לפרק הבא
YouVersion

מעודד ומאתגר אתכם לקשר הדוק עם אלוהים בכל יום.

מִשׂרָד

אודות

קריירה

התנדב

בלוג

לחץ

קישורים שימושיים

עזרה

תרום

גרסאות הכתובים

אודיו הכתובים

שפות התנ"ך

הפסוק של היום


משרד דיגיטלי של

Life.Church
עִברִית

©2026 Life.Church / YouVersion

מדיניות פרטיותתנאים
תוכנית לגילוי חולשות אחראי
פייסבוקטוויטראינטגרםיוטיובפינטרסט