לוגו של יישומון הכתובים
כתבי הקודשתכניותקטעי וידאו
הורד את האפליקציה
בורר שפה
סמל חיפוש

פסוקים פופולריים מ- GALASIËRS 4

1

GALASIËRS 4:6-7

Afrikaans 1983

AFR83

En omdat ons sy kinders is, het God die Gees van sy Seun in ons harte gestuur, en in ons roep Hy uit: “Abba!” Dit beteken: Vader! Jy is dus nie meer 'n slaaf nie; jy is nou 'n kind van God. En omdat jy sy kind is, het God jou ook sy erfgenaam gemaak.

השווה

חקרו GALASIËRS 4:6-7

2

GALASIËRS 4:4-5

Afrikaans 1983

AFR83

Maar toe die tyd wat God daarvoor bepaal het, aangebreek het, het Hy sy Seun gestuur. Hy is uit 'n vrou gebore en van sy geboorte af was Hy aan die wet onderworpe om ons, wat aan die wet onderworpe was, los te koop sodat ons as kinders van God aangeneem kon word.

השווה

חקרו GALASIËRS 4:4-5

3

GALASIËRS 4:9

Afrikaans 1983

AFR83

Maar noudat julle Hom leer ken het, of liewer, noudat Hy julle ken, hoe val julle dan nou weer terug na daardie minderwaardige en armsalige wettiese godsdienstige reëls? Wil julle van voor af weer slawe daarvan wees?

השווה

חקרו GALASIËRS 4:9

לפרק הקודם
לפרק הבא
YouVersion

מעודד ומאתגר אתכם לקשר הדוק עם אלוהים בכל יום.

מִשׂרָד

אודות

בלוג

לחץ

תרומה

קישורים שימושיים

עזרה

גרסאות הכתובים

אודיו הכתובים

שפות התנ"ך

הפסוק של היום


עִברִית

©2026 YouVersion

מדיניות פרטיותתנאים
תוכנית לגילוי חולשות אחראי
פייסבוקטוויטראינטגרםיוטיובפינטרסט