לוגו של יישומון הכתובים
כתבי הקודשתכניותקטעי וידאו
הורד את האפליקציה
בורר שפה
סמל חיפוש

פסוקים פופולריים מ- EFESIËRS 2

1

EFESIËRS 2:10

Afrikaans 1983

AFR83

Nee, God het ons gemaak wat ons nou is: in Christus Jesus het Hy ons geskep om ons lewe te wy aan die goeie dade waarvoor Hy ons bestem het.

השווה

חקרו EFESIËRS 2:10

2

EFESIËRS 2:8-9

Afrikaans 1983

AFR83

Julle is inderdaad uit genade gered, deur geloof. Hierdie redding kom nie uit julleself nie; dit is 'n gawe van God. Dit kom nie deur julle eie verdienste nie, en daarom het niemand enige rede om op homself trots te wees nie.

השווה

חקרו EFESIËRS 2:8-9

3

EFESIËRS 2:4-5

Afrikaans 1983

AFR83

Maar God is ryk in barmhartigheid en het ons innig lief. Deur sy groot liefde het Hy ons wat dood was as gevolg van ons oortredings, saam met Christus lewend gemaak. Uit genade is julle gered!

השווה

חקרו EFESIËRS 2:4-5

4

EFESIËRS 2:6

Afrikaans 1983

AFR83

Ja, in Christus Jesus het Hy ons saam met Hom opgewek uit die dood en ons saam met Hom 'n plek in die hemel gegee

השווה

חקרו EFESIËRS 2:6

5

EFESIËRS 2:19-20

Afrikaans 1983

AFR83

Julle is dus nie meer ver van God af nie, nie bywoners nie, maar medeburgers van die gelowiges en lede van die huisgesin van God. Julle is 'n gebou wat opgerig is op die fondament van die apostels en die profete, 'n gebou waarvan Christus Jesus self die hoeksteen is.

השווה

חקרו EFESIËRS 2:19-20

לפרק הקודם
לפרק הבא
YouVersion

מעודד ומאתגר אתכם לקשר הדוק עם אלוהים בכל יום.

מִשׂרָד

אודות

בלוג

לחץ

תרומה

קישורים שימושיים

עזרה

גרסאות הכתובים

אודיו הכתובים

שפות התנ"ך

הפסוק של היום


עִברִית

©2026 YouVersion

מדיניות פרטיותתנאים
תוכנית לגילוי חולשות אחראי
פייסבוקטוויטראינטגרםיוטיובפינטרסט