לוגו של YouVersion
כתבי הקודשתכניותקטעי וידאו
הורד את האפליקציה
בורר שפה
סמל חיפוש

פסוקים פופולריים מ- HANDELINGE 20

1

HANDELINGE 20:35

Afrikaans 1983

AFR83

Deur my voorbeeld het ek in elke opsig vir julle gewys dat ons hard moet werk sodat ons die armes kan help. Onthou die woorde van die Here Jesus. Hy het self gesê: Om te gee, maak 'n mens gelukkiger as om te ontvang.”

השווה

חקרו HANDELINGE 20:35

2

HANDELINGE 20:24

Afrikaans 1983

AFR83

Maar al is my lewe vir my kosbaar, reken ek dit van geen belang nie as ek maar net my lewenstaak kan voltooi en die dienswerk wat ek van die Here Jesus gekry het, kan klaar maak: dit is om die evangelie van God se genade te verkondig.

השווה

חקרו HANDELINGE 20:24

3

HANDELINGE 20:28

Afrikaans 1983

AFR83

Pas julle self op en die hele kudde wat die Heilige Gees onder julle sorg gestel het. Soos wagters 'n kudde versorg, so moet julle die gemeente van God versorg wat Hy vir Hom verkry het deur die bloed van sy eie Seun.

השווה

חקרו HANDELINGE 20:28

4

HANDELINGE 20:32

Afrikaans 1983

AFR83

Maar nou vertrou ek julle aan God toe en aan die woord van sy genade. Die woord is magtig om julle op te bou en julle in die seëninge te laat deel wat Hy aan al die gelowiges as erfdeel belowe het.

השווה

חקרו HANDELINGE 20:32

לפרק הקודם
לפרק הבא
YouVersion

מעודד ומאתגר אתכם לקשר הדוק עם אלוהים בכל יום.

מִשׂרָד

אודות

קריירה

התנדב

בלוג

לחץ

קישורים שימושיים

עזרה

תרום

גרסאות הכתובים

אודיו הכתובים

שפות התנ"ך

הפסוק של היום


משרד דיגיטלי של

Life.Church
עִברִית

©2026 Life.Church / YouVersion

מדיניות פרטיותתנאים
תוכנית לגילוי חולשות אחראי
פייסבוקטוויטראינטגרםיוטיובפינטרסט