לוגו של יישומון הכתובים
כתבי הקודשתכניותקטעי וידאו
הורד את האפליקציה
בורר שפה
סמל חיפוש

פסוקים פופולריים מ- 2 KORINTIËRS 12

1

2 KORINTIËRS 12:9

Afrikaans 1983

AFR83

Sy antwoord was: “My genade is vir jou genoeg. My krag kom juis tot volle werking wanneer jy swak is.” Daarom sal ek baie liewer oor my swakhede roem, sodat die krag van Christus my beskutting kan wees.

השווה

חקרו 2 KORINTIËRS 12:9

2

2 KORINTIËRS 12:10

Afrikaans 1983

AFR83

Daarom is ek bly oor swakhede, beledigings, ontberings, vervolging en moeilikhede ter wille van Christus, want as ek swak is, is ek sterk.

השווה

חקרו 2 KORINTIËRS 12:10

3

2 KORINTIËRS 12:6-7

Afrikaans 1983

AFR83

Al sou ek wil roem, sal ek tog nie dwaas wees nie, omdat ek die waarheid sal praat. Maar ek weerhou my daarvan omdat ek nie wil hê dat iemand aan my meer moet toeskryf as wat hy my sien doen of my hoor sê nie, selfs nie vanweë die verhewenheid van die openbarings nie. Daarom, sodat ek nie hoogmoedig sou wees nie, is daar vir my 'n doring in die vlees gegee, 'n boodskapper van Satan om my met vuiste te slaan.

השווה

חקרו 2 KORINTIËRS 12:6-7

לפרק הקודם
לפרק הבא
YouVersion

מעודד ומאתגר אתכם לקשר הדוק עם אלוהים בכל יום.

מִשׂרָד

אודות

בלוג

לחץ

תרומה

קישורים שימושיים

עזרה

גרסאות הכתובים

אודיו הכתובים

שפות התנ"ך

הפסוק של היום


עִברִית

©2026 YouVersion

מדיניות פרטיותתנאים
תוכנית לגילוי חולשות אחראי
פייסבוקטוויטראינטגרםיוטיובפינטרסט