Anders As Ekનમૂનો

Vir eeue en eeue het die Jode geglo dat hulle die enigste volk van God is. Hierdie oortuiging was nie net ‘n godsdienstige idee nie, dit was deel van hulle kultuur, hulle geskiedenis en hoe hulle hul plek in die wêreld verstaan het. Dit moes ‘n geweldige skok gewees het om te hoor dat God sy Gees ook aan ander volke gee.
Skielik kom sê God dat dit nie saak maak of hulle Jode is of nie...sy Gees kan in hulle leef... en in “anderse” mense. Jood en nie-Jood is nou gelyk in hulle verbondenheid aan Hom. So ‘n skuif kan jou óf met ‘n ontsettende gevoel van verlies aan identiteit los, óf dit kan jou in verwondering laat oor die grootheid van God se plan en werk. Die gevaar van geloofsgroepe wat eenders is in kultuur, taal, ens. is dat ons mettertyd perspektief kan verloor van die groot plan van God en begin dink dit gaan net oor “ons” en dan sukkel ons om “hulle” ook te herken as deel van God se gesin.
- Sien jy God as deel van jou soort mense of sien jy jouself as deel van God se groot, diverse gesin?
શાસ્ત્ર
About this Plan

God maak ons deel van 'n groot, diverse familie. Hoe lewe ons as gelowiges in só ‘n familie en hoe kan ons meer van God in mekaar leer sien? Hierdie 5-dag leesplan help jou om meer van God in ons diversiteit te sien vanuit die Bybel.
More
સંબંધિત યોજનાઓ

Boundaries: A Biblical Perspective

Love at Work

Unboxed: Built on Purpose

Holy Spirit - Breath of God

Journey Through 1 & 2 Peter and Jude

Relentless Love: Reflections on the Book of Jonah

From Empty to Overflow: Simple, Science-Based Strategies for Those Who Serve

Cherished & Chosen: A 7-Day Challenge for Single Women

Journey Through Revelation
