Hy Sien, Hy Ken, Hy Gee Om — Die Evangelie van LukasMuestra

Oordenkingsvrae
1. Lukas beeld die maniere uit waarop Jesus persoonlik vir sy mense omgee. Skryf aan die begin van hierdie studie neer ten opsigte van watter aspekte in jou lewe jy vir God se verlossing en herstel wag.
2. Skryf 'n kort loflied tot God. Gebruik Maria of Sagaria se gesange as 'n riglyn en sluit spesifieke
maniere in hoe God in jou lewe gewerk het.
3. Waar in jou lewe is God dalk besig met herstelwerk, selfs te midde van jou begeertes of kortstondige
ongeloof?
4. Op watter maniere kan jy getrou wees met wat God vir jou in hierdie seisoen gegee het? Hoe kan jy
eer betoon vir wat Hy jou gegee het terwyl jy wag vir verdere bevryding of herstel?
5. Hoe het God in die verlede sy beloftes aan jou nagekom? Hoe gee dit vir jou hoop vir wat Hy in die
toekoms vir jou gaan doen?
Acerca de este Plan

In die Evangelie van Lukas vind ons 'n unieke beskrywing van Jesus se lewe. Lukas wys ons hoeveel Jesus sy mense raaksien, hulle ken en omgee vir hulle. Sluit by ons aan vir hierdie ses weke lange Bybelstudie wat ontwerp is om ons te help verstaan wie Jesus is, hoe Hy omgee vir sy mense en hoe dit lyk om Hom te volg.
More
Planes relacionados

Serán Mis Testigos

Vivir Con Propósito Y Sabiduría Considerando La Eternidad De Dios

Principios Espirituales Para Vivir en Familia

Persevera en La Fe, Insiste en La Oración

Descubriendo Quiénes Somos: La Identidad en Cristo que Todo lo Cambia

En La Intimidad Del Corazón De Jesús

Todo Comienza Pequeño

La Sabiduría De Dios: Locura Que Salva

Fortalece Tu Fe #3 - Dios Salva
