MarkusMuestra

Oordenkingsvrae:
- Waarom dink jy sluit Markus (en ander evangelies) Jesus se gebed in Getsemane in? Wat leer ons van Jesus in hierdie intieme oomblik met die Vader?
- Waarom dink jy het Jesus medelye gehad met die wag wat sy oor verloor het? Wat wys dit ons van Jesus se karakter?
- Waarom het Jesus in die openbaar verkondig dat Hy die Messias is tydens sy verhoor aangesien Hy vroeër wou hê dat sy identiteit verborge moes bly?
- Waarom is die belydenis van die hoofman oor honderd so veelseggend?
- Hoe sou jy gereageer het op die engele se boodskap by die graf? Waarom was dit so 'n belangrike oomblik vir die vroue wat gegaan het om Jesus te salf?
Acerca de este Plan

Die evangelie van Markus is 'n kragtige beskrywing van Jesus se lewe. Dit wys Jesus se karakter op elke bladsy, van sy gewilligheid om te ly en te dien, tot sy krag en Godheid wonderbaarlik vertoon. Met elke toneel vra die outeur: “Waar is jou geloof?” As jy daarna smag om 'n vaste geloof te hê in wie Jesus is en wat Hy kan doen, is hierdie Bybelstudie vir jou!
More
Planes relacionados

La Biblia… Luz en Mi Camino

Lo Que El Enemigo Te Robó

Sentarse a La Mesa Con Jesús

El Anhelo Del Alma Y El Grito Del Arte

Soñé... pero lo olvidé | Interpretación de los sueños

Vivir Lo Imposible Con Jesús

La Parábola Del Buen Samaritano

¿Iré Al Cielo?

Mejor Equilibrio Entre Trabajo Y Vida en El Matrimonio
