Logo de la Biblia App
Ícono Búsqueda

MALEAGI 4:1

MALEAGI 4:1 AFR83

Die dag kom en hy brand soos 'n oond. Dié wat teen God in opstand is, almal wat verkeerd doen, sal die kaf wees, en hulle sal verbrand word deur die dag wat kom, sê die Here die Almagtige. Daar sal van hulle nie 'n wortel, nie 'n tak oorbly nie.

Video de MALEAGI 4:1

Planes y devocionales gratis relacionados con MALEAGI 4:1