Logo de la Biblia App
Ícono Búsqueda

MALEAGI 1:6

MALEAGI 1:6 AFR83

'n Seun eer sy vader en 'n slaaf sy eienaar. As Ek dan vader is, waar is die eer wat My toekom? En as Ek Here is, waar is die eerbied vir My dan? Dit is wat Ek, die Here die Almagtige, vir júlle vra, priesters, júlle wat My met minagting behandel. Maar julle vra: “Hoe het ons U met minagting behandel?”

Video de MALEAGI 1:6

Planes y devocionales gratis relacionados con MALEAGI 1:6