Markus 11:17
Markus 11:17 DB
Jesus verduidelik toe vir hulle wat aangaan: “Staan daar nie in die Skrif nie: ‘Die bedoeling is dat al die mense in die wye wêreld My moet kom aanbid hier waar Ek woon’? Julle het dit egter die bymekaarkomplek van diewe en skelms gemaak.”

![[Serie El sol] ¿Por qué estás tan enojado? Markus 11:17 Die Boodskap](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F14739%2F1440x810.jpg&w=3840&q=75)




