Logo de YouVersion
Ícono Búsqueda

Maleagi 1:6

Maleagi 1:6 DB

’n Kind respekteer tog sy pa en ’n werknemer sy hoof. Julle noem My julle Vader en julle Here, maar waar is die eer en respek wat Ek dan moet kry? Dit wil Ek, wat die Grootkoning is, by julle weet, priesters, want julle maak My belaglik voor die mense. En tog vra julle ewe onskuldig: “Wanneer het ons U ooit belaglik gemaak?”

Video de Maleagi 1:6

Planes y devocionales gratis relacionados con Maleagi 1:6