Logo de YouVersion
Ícono Búsqueda

Matteus 6:9-10

Matteus 6:9-10 ABA

Julle moet só bid: “Ons Vader wat in die hemel is, ons bid dat al die mense u heilige Naam sal eer omdat U God is. Ons bid dat die tyd moet kom wanneer almal sal weet U is Koning. Ons bid dat al die mense op die aarde sal doen wat U wil hê hulle moet doen, soos die engele in die hemel dit doen.

Imágenes del versículo para Matteus 6:9-10

Matteus 6:9-10 - Julle moet só bid:

“Ons Vader wat in die hemel is,
ons bid dat al die mense
u heilige Naam sal eer
omdat U God is.
Ons bid dat die tyd moet kom
wanneer almal sal weet
U is Koning.
Ons bid dat al die mense
op die aarde sal doen
wat U wil hê hulle moet doen,
soos die engele in die hemel
dit doen.Matteus 6:9-10 - Julle moet só bid:

“Ons Vader wat in die hemel is,
ons bid dat al die mense
u heilige Naam sal eer
omdat U God is.
Ons bid dat die tyd moet kom
wanneer almal sal weet
U is Koning.
Ons bid dat al die mense
op die aarde sal doen
wat U wil hê hulle moet doen,
soos die engele in die hemel
dit doen.Matteus 6:9-10 - Julle moet só bid:

“Ons Vader wat in die hemel is,
ons bid dat al die mense
u heilige Naam sal eer
omdat U God is.
Ons bid dat die tyd moet kom
wanneer almal sal weet
U is Koning.
Ons bid dat al die mense
op die aarde sal doen
wat U wil hê hulle moet doen,
soos die engele in die hemel
dit doen.