Logo de YouVersion
Ícono Búsqueda

Matteus 23:28

Matteus 23:28 ABA

Julle is ook so: Wanneer mense na julle kyk, dan lyk julle soos mense wat gehoorsaam is aan die wette van die Here, maar in julle harte is julle skynheilig en doen julle nie wat God se wette sê nie.