Matteus 21:9
Matteus 21:9 ABA
Die groot klomp mense wat voor Jesus geloop het en die ander mense wat Hom gevolg het, het aangehou om hard te skree en te sê: “Prys die Seun van Dawid! Prys die Man wat kom! Die Here het Hom gestuur om sy werk te kom doen! Prys God in die hoogste hemel.”

![[Certeza en la incertidumbre] El plan de Dios y la respuesta del hombre Matteus 21:9 Bybel vir almal](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F22002%2F1440x810.jpg&w=3840&q=75)



