1
HEBREËRS 7:25
Afrikaans 1933/1953
AFR53
Daarom kan Hy ook volkome red die wat deur Hom tot God gaan, omdat Hy altyd leef om vir hulle in te tree.
Comparar
Explorar HEBREËRS 7:25
2
HEBREËRS 7:26
Want so 'n hoëpriester was vir ons gepas, een wat heilig, onskuldig, onbesmet, afgeskeie van die sondaars is, en wat hoër as die hemele geword het
Explorar HEBREËRS 7:26
3
HEBREËRS 7:27
wat nie elke dag nodig het, soos die hoëpriesters, om eers vir sy eie sondes offers te bring en dan vir dié van die volk nie. Want dit het Hy net een maal gedoen toe Hy Homself geoffer het.
Explorar HEBREËRS 7:27