1
HEBREËRS 6:19
Afrikaans 1933/1953
AFR53
en ons het dit as 'n anker van die siel wat veilig en vas is en ingaan tot binnekant die voorhangsel
Comparar
Explorar HEBREËRS 6:19
2
HEBREËRS 6:10
Want God is nie onregverdig om julle werk te vergeet nie en die liefde-arbeid wat julle betoon het vir sy Naam, omdat julle die heiliges gedien het en nog dien.
Explorar HEBREËRS 6:10
3
HEBREËRS 6:18
sodat ons deur twee onveranderlike dinge, waarin dit onmoontlik is dat God sou lieg, kragtige bemoediging kan hê, ons wat ontvlug het, om vas te hou aan die hoop wat voorlê
Explorar HEBREËRS 6:18
4
HEBREËRS 6:1
DAAROM moet ons nie bly by die begin van die prediking aangaande Christus nie, maar na die volmaaktheid voortgaan sonder om weer die fondament te lê van die bekering uit dooie werke en van die geloof in God
Explorar HEBREËRS 6:1