1
Sefanja 1:18
Bybel vir almal
ABA
Hulle het baie silwer en goud, maar dit sal hulle nie help op die dag wanneer die Here hulle wil straf nie. Die Here is baie kwaad. Hy sal die hele aarde verwoes. Hy sal al die mense op die aarde vinnig laat sterf.
Comparar
Explorar Sefanja 1:18
2
Sefanja 1:14
Die groot dag van die Here is naby, dit is baie naby, dit kom gou. Dit sal 'n baie slegte dag wees, en die soldate sal skree.
Explorar Sefanja 1:14
3
Sefanja 1:7
Bly stil, die Here is naby! Die dag van die Here is naby. Die Here maak alles gereed, Hy wil mense slag soos 'n mens diere slag om te offer. Hy het hulle geroep en Hy maak hulle reg om hulle te offer.
Explorar Sefanja 1:7
Inicio
Biblia
Planes
Videos