1
Sagaria 7:9
Bybel vir almal
ABA
“Ek, die Here wat oor alles regeer, het daardie tyd gesê: Julle moet reg doen aan mekaar, julle moet lief wees vir mekaar en julle moet goed wees vir mekaar.
Comparar
Explorar Sagaria 7:9
2
Sagaria 7:10
Julle moenie weduwees en weeskinders verdruk nie, ook nie vreemdelinge en mense wat hulleself nie kan help nie. En julle moenie planne maak om slegte dinge aan mekaar te doen nie.
Explorar Sagaria 7:10
Inicio
Biblia
Planes
Videos