1
Sagaria 6:12
Bybel vir almal
ABA
“Jy moet vir hom sê die Here wat oor alles regeer, sê: Daar sal 'n man kom, sy naam is Loot. Hy sal die leier word en hy sal die tempel van die Here bou.
Comparar
Explorar Sagaria 6:12
2
Sagaria 6:13
Ja, dit is hy wat die tempel sal bou. Hy sal 'n belangrike man wees. Hy sal op die troon sit en hy sal regeer. Die priester sal saam met hom regeer, en hulle twee sal goed saamwerk.
Explorar Sagaria 6:13
Inicio
Biblia
Planes
Videos