1
PSALMS 78:7
Nuwe Lewende Vertaling
So sal hulle op God kan hoop, die werke van God nie vergeet nie, maar sy bevele gehoorsaam
Comparar
Explorar PSALMS 78:7
2
PSALMS 78:4
verswyg ons nie vir ons kinders nie, maar vertel vir die volgende geslag van die roemryke dade van die HERE, van sy krag en van sy wonderdade.
Explorar PSALMS 78:4
3
PSALMS 78:6
sodat die volgende geslag dit kan ken, en selfs die ongebore kinders weer húlle kinders kan leer.
Explorar PSALMS 78:6
YouVersion utiliza cookies para personalizar su experiencia. Al usar nuestro sitio web, acepta nuestro uso de cookies como se describe en nuestra Política de privacidad
Inicio
Biblia
Planes
Videos