1
PSALMS 77:11-12
Nuwe Lewende Vertaling
Ek het gesê: “Dit is my droefheid: dat die Allerhoogste nie optree soos Hy voorheen gedoen het nie.” HERE, ek onthou wat U gedoen het, ja, ek onthou u wonderlike dade van destyds.
Comparar
Explorar PSALMS 77:11-12
2
PSALMS 77:14
O God, u weë is heilig. Is daar enige god so magtig soos U?
Explorar PSALMS 77:14
3
PSALMS 77:13
U dade bly in my gedagtes. Al u werke wil ek bepeins.
Explorar PSALMS 77:13
4
PSALMS 77:1-2
Ek roep hardop tot God. Ek roep hardop tot God om na my te luister!
Explorar PSALMS 77:1-2
YouVersion utiliza cookies para personalizar su experiencia. Al usar nuestro sitio web, acepta nuestro uso de cookies como se describe en nuestra Política de privacidad
Inicio
Biblia
Planes
Videos