1
PSALMS 19:14
Nuwe Lewende Vertaling
en bewaar my van opsetlike sondes! Laat hulle nie oor my heers nie. Dan sal ek vry wees van skuld, en onskuldig aan groot oortredings.
Comparar
Explorar PSALMS 19:14
2
PSALMS 19:7
Aan die een kant van die horison kom hy op en aan die ander kant gaan hy onder. Niks kan sy hitte ontkom nie.
Explorar PSALMS 19:7
3
PSALMS 19:1
Explorar PSALMS 19:1
4
PSALMS 19:8
Die HERE se voorskrifte is volkome, dit gee nuwe lewenskrag. Die bepalings van die HERE is betroubaar; dit maak die eenvoudige verstandig.
Explorar PSALMS 19:8
5
PSALMS 19:9
Die HERE se bevele is reg, dit bring vreugde vir die hart. Die opdragte van die HERE is duidelik; dit gee insig vir die lewe.
Explorar PSALMS 19:9
YouVersion utiliza cookies para personalizar su experiencia. Al usar nuestro sitio web, acepta nuestro uso de cookies como se describe en nuestra Política de privacidad
Inicio
Biblia
Planes
Videos