1
JOB 11:18
Nuwe Lewende Vertaling
Jy sal vol moed wees omdat jy hoop sal hê. Jy sal beskerm wees en rus in veiligheid.
Comparar
Explorar JOB 11:18
2
JOB 11:13-15
“As jy net jou hart aan Hom wil wy en jou hande na Hom oplig in gebed! Raak ontslae van jou sondes. Los alle ongeregtigheid agter jou. Dan sal jou gesig verhelder in onskuld. Jy sal sterk wees en vry van angs.
Explorar JOB 11:13-15
3
JOB 11:16-17
Jy sal jou swaarkry vergeet. Dit sal weg wees soos water onderdeur ’n brug. Jou lewe sal helder wees soos in die middel van die dag, alle donkerte so helder soos die oggendlig.
Explorar JOB 11:16-17
YouVersion utiliza cookies para personalizar su experiencia. Al usar nuestro sitio web, acepta nuestro uso de cookies como se describe en nuestra Política de privacidad
Inicio
Biblia
Planes
Videos