1
JOHANNES 4:24
Nuwe Lewende Vertaling
God is Gees, en dié wat Hom aanbid, moet Hom vanuit ’n hegte verhouding met die Gees en in waarheid aanbid.”
Comparar
Explorar JOHANNES 4:24
2
JOHANNES 4:23
Daar kom egter ’n tyd, en dit het reeds aangebreek, wanneer die egte aanbidders die Vader vanuit ’n hegte verhouding met die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader verkies dat die mense Hom só aanbid.
Explorar JOHANNES 4:23
3
JOHANNES 4:14
Wie egter van die water drink wat Ek hom gee, sal nimmer as te nooit weer dors word nie. Die water wat Ek vir hom sal gee, sal ’n fontein in hom word waarvan die water vir altyd sal bly opborrel.”
Explorar JOHANNES 4:14
4
JOHANNES 4:10
Jesus het daarop reageer: “As jy maar net hierdie gawe van God vir jou geken het, en geweet het wie dit is wat vir jou vra: ‘Gee vir My water om te drink,’ sou jy Hóm gevra het en Hy sou vir jou lewende water gegee het.”
Explorar JOHANNES 4:10
5
JOHANNES 4:34
Jesus antwoord hulle: “My kos is om die wil te doen van Hom wat My gestuur het, en om sy werk klaar te maak.
Explorar JOHANNES 4:34
6
JOHANNES 4:11
Die vrou sê vir Jesus: “Meneer, jy het nie eers ’n skepding nie, en die put is diép. Van waar kry jy dié lewende water?
Explorar JOHANNES 4:11
7
JOHANNES 4:25-26
Die vrou sê vir Jesus: “Ek weet dat die Messias kom, Hy wat die Christus genoem word. Wanneer Hy ook al kom, sal Hy ons oor alles inlig.” Toe sê Jesus vir haar: “Ék is Hy – Ek wat nou met jou praat!”
Explorar JOHANNES 4:25-26
8
JOHANNES 4:29
“Kom kyk self – ’n man het my alles vertel wat ek al gedoen het. Is hy nie dalk die Messias nie?”
Explorar JOHANNES 4:29
YouVersion utiliza cookies para personalizar su experiencia. Al usar nuestro sitio web, acepta nuestro uso de cookies como se describe en nuestra Política de privacidad
Inicio
Biblia
Planes
Videos