1
HANDELINGE 4:12
Nuwe Lewende Vertaling
NLV
“Daar is geen verlossing by iemand anders nie. Daar is geen ander naam op aarde wat mense kan aanroep om verlos te word nie.”
Σύγκριση
Διαβάστε HANDELINGE 4:12
2
HANDELINGE 4:31
Na hierdie gebed het die gebou waar hulle bymekaar was, geskud, en hulle is almal met die Heilige Gees vervul. En hulle het God se boodskap onverskrokke verkondig.
Διαβάστε HANDELINGE 4:31
3
HANDELINGE 4:29
En nou, Here, hoor hoe dreig hulle ons. Gee dat ons, u diensknegte, u woord met waagmoed sal verkondig.
Διαβάστε HANDELINGE 4:29
4
HANDELINGE 4:11
Hy is: ‘Dié klip wat deur julle bouers geminag is; Hý het nou die sluitklip geword.’
Διαβάστε HANDELINGE 4:11
5
HANDELINGE 4:13
Die raadslede was verbaas toe hulle Petrus en Johannes se waagmoed sien, want hulle het besef dis gewone mense sonder enige besondere opleiding. Hulle het hulle ook herken as mense wat saam met Jesus was.
Διαβάστε HANDELINGE 4:13
6
HANDELINGE 4:32
Al die gelowiges was in hart en siel één. Niemand het opgetree asof sy besittings net sy eie was nie, hulle het alles gedeel wat hulle gehad het.
Διαβάστε HANDELINGE 4:32