YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra HOSEA 9

1

HOSEA 9:17

Afrikaans 1983

AFR83

My God het hulle verwerp omdat hulle nie na Hom geluister het nie: hulle sal swerwelinge word onder die nasies.

Sammenlign

Udforsk HOSEA 9:17

2

HOSEA 9:1

Afrikaans 1983

AFR83

Staak jou feeste, Israel! Hou op om fees te vier soos die ander nasies! Jy was ontrou aan jou God. Jy was daarop uit om met jou tempelprostitusie op elke plek waar koring gedors word, groter oeste te probeer kry.

Sammenlign

Udforsk HOSEA 9:1

3

HOSEA 9:7

Afrikaans 1983

AFR83

Die tyd van straf het aangebreek! Die tyd van afrekening het gekom! Israel sal dit besef. Is die profeet dwaas? Is die man wat deur die Gees in besit geneem is, waansinnig? Hy is so omdat jou sonde so groot is en omdat jy so vyandig is teen hom.

Sammenlign

Udforsk HOSEA 9:7

Gratis læseplaner og andagter relateret til HOSEA 9

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest