YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra GENESIS 9

1

GENESIS 9:12-13

Afrikaans 1983

AFR83

Toe het God gesê: “Dit is die teken van die verbond tussen My en julle en die wilde diere by julle, 'n verbond wat vir alle toekomstige geslagte geld: my reënboog het Ek in die wolke geplaas. Dit sal die teken wees van die verbond tussen My en die aarde.

Sammenlign

Udforsk GENESIS 9:12-13

2

GENESIS 9:16

Afrikaans 1983

AFR83

Die reënboog sal in die wolke wees, en wanneer Ek dit sien, sal Ek dink aan die ewige verbond tussen My en al die lewende wesens op die aarde.”

Sammenlign

Udforsk GENESIS 9:16

3

GENESIS 9:6

Afrikaans 1983

AFR83

“Wie die bloed van 'n mens vergiet, deur 'n mens sal sy bloed vergiet word. God het die mens gemaak as sy verteenwoordiger.

Sammenlign

Udforsk GENESIS 9:6

4

GENESIS 9:1

Afrikaans 1983

AFR83

God het vir Noag en sy seuns geseën en vir hulle gesê: “Wees vrugbaar, word baie en bewoon die aarde.

Sammenlign

Udforsk GENESIS 9:1

5

GENESIS 9:3

Afrikaans 1983

AFR83

Alles wat roer en lewe, sal kos wees vir julle. Naas die groen plante gee Ek dit alles vir julle.

Sammenlign

Udforsk GENESIS 9:3

6

GENESIS 9:2

Afrikaans 1983

AFR83

Al die diere, al die voëls, al die diere wat kruip, en al die vis sal vir julle bang wees en vir julle skrik. Hulle word tot julle beskikking gestel.

Sammenlign

Udforsk GENESIS 9:2

7

GENESIS 9:7

Afrikaans 1983

AFR83

Maar júlle moet vrugbaar wees en baie word. Vermeerder op die aarde en word baie!”

Sammenlign

Udforsk GENESIS 9:7

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest