YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra GENESIS 24

1

GENESIS 24:12

Afrikaans 1983

AFR83

Hy het gebid: “Here, God van Abraham wie se slaaf ek is, laat daar vandag iets met my gebeur; betoon tog u trou aan my eienaar Abraham.

Sammenlign

Udforsk GENESIS 24:12

2

GENESIS 24:14

Afrikaans 1983

AFR83

As ek vir 'n meisie vra: ‘Hou tog jou waterkruik dat ek kan drink,’ en sy antwoord: ‘Drink gerus, en ek sal jou kamele ook water gee,’ dan is dit sy wat deur U gekies is vir u dienaar, vir Isak, en dan sal ek weet dat U trou betoon aan my eienaar.”

Sammenlign

Udforsk GENESIS 24:14

3

GENESIS 24:67

Afrikaans 1983

AFR83

Isak het vir Rebekka in die tent van Sara, sy ma, laat woon en met Rebekka getrou. Sy was sy vrou en hy het haar liefgehad. So is Isak vertroos ná sy ma se dood.

Sammenlign

Udforsk GENESIS 24:67

4

GENESIS 24:60

Afrikaans 1983

AFR83

Hulle het vir Rebekka met seënwense gegroet en vir haar gesê: “Ons suster, mag jou nageslag tienduisende word, mag hulle die stede van hulle vyande verower!”

Sammenlign

Udforsk GENESIS 24:60

5

GENESIS 24:3-4

Afrikaans 1983

AFR83

dat jy vir my met 'n eed in die Naam van die Here die God van die hemel en die aarde kan beloof dat jy nie my seun sal laat trou met 'n dogter van die Kanaäniete by wie ek nou woon nie; jy moet na my land toe gaan, die land waar ek gebore is, en daar 'n vrou gaan haal vir my seun Isak.”

Sammenlign

Udforsk GENESIS 24:3-4

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest