YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra GENESIS 11

1

GENESIS 11:6-7

Afrikaans 1983

AFR83

en toe sê Hy: “Hier is hulle een volk en almal het een taal. Hulle het nog maar net begin om iets te doen. Hierna sal niks wat hulle beplan vir hulle onmoontlik wees nie. Kom laat Ons afgaan en verwarring bring in hulle taal, sodat die een nie die ander verstaan nie.”

Sammenlign

Udforsk GENESIS 11:6-7

2

GENESIS 11:4

Afrikaans 1983

AFR83

Toe sê hulle: “Kom ons bou vir ons 'n stad met 'n toring waarvan die punt tot in die hemel reik en ons maak so vir ons 'n naam. Dan sal ons nie oor die hele aarde versprei nie.”

Sammenlign

Udforsk GENESIS 11:4

3

GENESIS 11:9

Afrikaans 1983

AFR83

Daarom het hulle die stad Babel genoem, want daar het die Here in die taal van die aarde verwarring gebring, en van daar af het Hy die mense oor die hele aarde verstrooi.

Sammenlign

Udforsk GENESIS 11:9

4

GENESIS 11:1

Afrikaans 1983

AFR83

Die hele wêreld het net een taal gepraat.

Sammenlign

Udforsk GENESIS 11:1

5

GENESIS 11:5

Afrikaans 1983

AFR83

Die Here het afgekom om te kyk na die stad en die toring wat die mense vir hulle gebou het

Sammenlign

Udforsk GENESIS 11:5

6

GENESIS 11:8

Afrikaans 1983

AFR83

Die Here het hulle toe van daar af verstrooi oor die hele aarde, en hulle het opgehou met die bou van die stad.

Sammenlign

Udforsk GENESIS 11:8

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest