YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra Romeine 7

1

Romeine 7:25

Die Boodskap

DB

Goddank! Daar is wel Iemand wat my uit hierdie doodsbestaan kan bevry. Sy Naam is Jesus Christus! Hy is ons Here. In my binneste is ek gehoorsaam aan God. Maar wat die res van my liggaam doen, is iets heeltemal anders. Daar heers die sonde. Daarom het ek Christus broodnodig!

Sammenlign

Udforsk Romeine 7:25

2

Romeine 7:18

Die Boodskap

DB

Ek weet alte goed dat ek ’n sondaar is. Nêrens in my liggaam skuil daar ’n enkele stukkie goed nie. Want ek wil bitter graag doen wat reg is. Maar ek kry dit eenvoudig nie reg nie.

Sammenlign

Udforsk Romeine 7:18

3

Romeine 7:19

Die Boodskap

DB

Die goeie dinge wat ek wil doen, doen ek nie. Maar die lelike dinge wat ek nie wil doen nie, doen ek.

Sammenlign

Udforsk Romeine 7:19

4

Romeine 7:20

Die Boodskap

DB

Iets groots is in my lewe verkeerd. Dis nie meer ek wat in beheer van my eie lewe staan nie. Sonde is my baas.

Sammenlign

Udforsk Romeine 7:20

5

Romeine 7:21-22

Die Boodskap

DB

My lewe is nou so voorspelbaar soos kan kom. Elke keer as ek besluit om goed te doen, pootjie die sonde my. In my binneste is ek regtig bly dat ek God se wet ken. Maar wanneer ek die wet moet doen, wil die res van my liggaam nie saamwerk nie.

Sammenlign

Udforsk Romeine 7:21-22

6

Romeine 7:16

Die Boodskap

DB

Dit wys immers vir my dat die lelike dinge wat ek doen, verkeerd is. Dis teen God se wil.

Sammenlign

Udforsk Romeine 7:16

Gratis læseplaner og andagter relateret til Romeine 7

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest