YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra Nahum 3

1

Nahum 3:1

Die Boodskap

DB

Daar lê swaarkry vir jou voor, Nineve! Mense dink aan jou as ’n stad waar mense mekaar vermoor en bedrieg asof dit iets is wat sommer elke dag gebeur. Kyk maar net, jy is altyd vol gesteelde goed en jou mense hou net aan om te steel.

Sammenlign

Udforsk Nahum 3:1

2

Nahum 3:19

Die Boodskap

DB

Jou omstandighede is soos ’n wond wat nie gesond wil word nie. Uiteindelik gaan ’n mens daarvan dood. Dis die einde, niks kan aan jou omstandighede gedoen word nie. Dit is soos dood. Jou wreedheid het nie grense gehad nie. Baie mense het swaar onder jou wreedheid gely. Vir hulle is die nuus van jou ondergang baie goeie nuus. Hulle is verskriklik bly daaroor!

Sammenlign

Udforsk Nahum 3:19

3

Nahum 3:7

Die Boodskap

DB

Hulle sal die rug vir jou draai en sê: “Nineve is verwoes, maar wie gee enigsins om?” Dit sal in die toekoms moeilik wees om iemand te kry wat saam met Nineve sal wil werk. Nineve sal nie vriende hê nie.

Sammenlign

Udforsk Nahum 3:7

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest