YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra Levitikus 19

1

Levitikus 19:18

Die Boodskap

DB

Moenie loop en kyk hoe jy iemand kan terugkry nie. Moenie met ’n grief rondloop teen een van jou volksgenote nie. Jy moet net soveel vir ander omgee as wat jy vir jouself omgee. Ek is die Here.”

Sammenlign

Udforsk Levitikus 19:18

2

Levitikus 19:27-28

Die Boodskap

DB

Julle moet ook nie die hare teen julle slape en die kant van julle baard afskeer en merke in julleself kerf of tatoeëermerke op julle lyf maak soos die heidene wanneer hulle oor die dooies rou nie. Ek is die Here.

Sammenlign

Udforsk Levitikus 19:27-28

3

Levitikus 19:2

Die Boodskap

DB

om vir die hele Israel te sê: “Julle moet net vir My lewe. Ek, die Here julle God, is die enigste God wat daar is.

Sammenlign

Udforsk Levitikus 19:2

4

Levitikus 19:17

Die Boodskap

DB

Moenie met ’n wrok in jou hart teen ’n ander rondloop nie. Praat die saak met hom uit sodat jy nie oor hom begin verkeerd doen nie.

Sammenlign

Udforsk Levitikus 19:17

5

Levitikus 19:31

Die Boodskap

DB

Moenie hulp soek by spiritiste en die geeste van dooies nie. Dit maak julle vir My onaanvaarbaar. Ek is tog die Here julle God.

Sammenlign

Udforsk Levitikus 19:31

6

Levitikus 19:16

Die Boodskap

DB

Moenie loop en kwaadpraat oor ander nie. Moenie jou naaste se lewe bedreig nie. Ek is die Here.

Sammenlign

Udforsk Levitikus 19:16

Gratis læseplaner og andagter relateret til Levitikus 19

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest