1
Klaagliedere 3:22-23
Die Boodskap
DB
die Here hou nooit op om vir ons om te gee nie. Hy bly getrou. Sy liefde het ons gespaar. Hy het gekeer dat ons heeltemal uitgewis is. ’n Mens kan altyd op U vertrou. Elke oggend is U maar weer daar.
Sammenlign
Udforsk Klaagliedere 3:22-23
2
Klaagliedere 3:24
Ek sê vir myself: “Ek vertrou die Here, want Hy gee vir my lewe.”
Udforsk Klaagliedere 3:24
3
Klaagliedere 3:25
Die Here is baie goed vir elkeen wat wil doen wat Hy vra en elkeen wat op Hom hoop.
Udforsk Klaagliedere 3:25
4
Klaagliedere 3:40
Kom ons gaan kyk hoe ons pad geloop het en dink ’n bietjie na oor wat ons gedoen het. Dan kan ons omdraai na die Here toe.
Udforsk Klaagliedere 3:40
5
Klaagliedere 3:57
Die dag toe ek na U geroep het, het U vir my kom sê: “Hou nou op om bang te wees.”
Udforsk Klaagliedere 3:57