1
Klaagliedere 1:1
Die Boodskap
DB
Ai tog! Hoe verlate is die stad waar mense mekaar eens vertrap het. Sy wat so belangrik was onder die nasies het nou soos ’n eensame weduwee geword. Sy wat die leier was, word nou verplig om vir hulle te werk.
Sammenlign
Udforsk Klaagliedere 1:1
2
Klaagliedere 1:2
Sy sit dwarsdeur die nag en huil met trane wat oor haar wange loop. Niemand van dié wat vroeër by haar gekuier het, wil haar nou kom troos nie. Almal wat eers haar vriende was, het teen haar gedraai. Hulle het haar vyande geword.
Udforsk Klaagliedere 1:2
3
Klaagliedere 1:20
Here, kyk hoe bang is ek. My hart krimp inmekaar. Ek was so vreeslik opstandig. Die swaard maai alles op die strate af. Binne-in die huise is dit soos die dood.
Udforsk Klaagliedere 1:20