1
Josua 21:45
Die Boodskap
DB
Die Here het elke belofte nagekom wat Hy aan Israel gemaak het.
Sammenlign
Udforsk Josua 21:45
2
Josua 21:44
Soos die Here vir hulle voorvaders beloof het, was daar nou vrede in die land. Die Israeliete kon hulle nou op hulle nuwe lewe toespits, want al hulle vyande is verslaan.
Udforsk Josua 21:44
3
Josua 21:43
So het Israel uiteindelik die hele land wat die Here aan hulle voorvaders beloof het in besit geneem en in die verskillende dele wat aan hulle toegeken is, gaan bly.
Udforsk Josua 21:43