YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra Johannes 2

1

Johannes 2:11

Die Boodskap

DB

Dit was die eerste teken wat Jesus gedoen het, daar in Kana in Galilea. So het sy grootheid en belangrikheid duidelik geword. En sy dissipels het in Hom geglo.

Sammenlign

Udforsk Johannes 2:11

2

Johannes 2:4

Die Boodskap

DB

Jesus antwoord haar: “Wat het dit eintlik met My te doen? Dit is nie my groot oomblik nie, nog nie.”

Sammenlign

Udforsk Johannes 2:4

3

Johannes 2:7-8

Die Boodskap

DB

Jesus sê toe vir die helpers: “Maak daardie kanne vol water.” Die helpers het die kanne tot heel bo vol gemaak. “Skep nou ’n beker daarvan en vat dit vir die seremoniemeester.” Die helpers maak toe soos Jesus gevra het. Daardie water het wyn geword en die helpers het dit besef. Die seremoniemeester het egter niks daarvan geweet nie.

Sammenlign

Udforsk Johannes 2:7-8

4

Johannes 2:19

Die Boodskap

DB

“Wel,” sê Jesus vir hulle, “breek die laaste klip van hierdie tempel af en in net drie dae sal Ek dit weer opbou.”

Sammenlign

Udforsk Johannes 2:19

5

Johannes 2:15-16

Die Boodskap

DB

Jesus maak toe ’n sweep uit toue en jaag die hele spul uit die tempelplein uit, skape en beeste inkluis. Ook die mense wat met die geld gewerk het, het deurgeloop. Jesus het hulle tafels omgegooi en hulle geld die wêreld vol gestrooi. Vir die duiweverkopers het Hy gesê: “Vat hierdie goed weg! Hoe durf julle my Vader se huis in ’n mark verander!”

Sammenlign

Udforsk Johannes 2:15-16

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest