YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra Hosea 4

1

Hosea 4:6

Die Boodskap

DB

“My volk boer agteruit omdat hulle My nie meer ken nie. Die man by God se huis is die oorsaak daarvan. Jy moet die pad vir die volk wys, maar jy het nie belanggestel om hulle van My te leer nie. Ek stel daarom ook nie verder belang dat jy vir My moet werk nie. Jy het vergeet om jou volk te leer wat die Here wil hê. Daarom gaan Ek ook vergeet van jou nageslag wat ná jou die werk moet voortsit.

Sammenlign

Udforsk Hosea 4:6

2

Hosea 4:1

Die Boodskap

DB

Hoor wat sê die Here oor Israel: “Die Here maak ’n hofsaak teen die mense wat in die land bly. Hy kla hulle aan dat daar niemand in die land is wat nog getrou is aan God en by Hom bly nie. Hulle ken nie meer die Here nie.

Sammenlign

Udforsk Hosea 4:1

Gratis læseplaner og andagter relateret til Hosea 4

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest