YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra Hosea 13

1

Hosea 13:4

Die Boodskap

DB

“Ek is die Here. Ek is jou God. Ek het jou uit Egipte gered. Julle behoort nie aan enige ander god nie. Julle behoort net aan My. Daar is niemand anders wat julle kan verlos nie. Dit is net Ek wat julle uit julle probleme kan red.”

Sammenlign

Udforsk Hosea 13:4

2

Hosea 13:14

Die Boodskap

DB

Sal Ek keer dat hulle doodgaan? Sal Ek hulle verlos uit die dood? Nee wat, laat die dood maar kom met sy rampe. Laat die dood sy pyn bring. Ek voel niks meer vir hulle nie.

Sammenlign

Udforsk Hosea 13:14

3

Hosea 13:6

Die Boodskap

DB

Toe hulle daarna in ’n vrugbare land kom, was hulle soos skape wat hulle knuppeldik gevreet het. Hulle het gedink dat hulle My nie meer nodig het nie. Hulle het die rug vir My gedraai asof Ek oorbodig was.

Sammenlign

Udforsk Hosea 13:6

Gratis læseplaner og andagter relateret til Hosea 13

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest