1
Hosea 11:4
Die Boodskap
DB
Ek het vir hulle omgegee. Ek het met liefde saam met hulle geloop. Ek was vir hulle soos iemand wat by ’n dier kom wat swaarkry en die swaar gewig van sy nek afhaal. Ek het vir hulle kos gegee.
Sammenlign
Udforsk Hosea 11:4
2
Hosea 11:1
“Toe Israel nog ’n seuntjie was, was Ek al lief vir hom. Ek het hom uit Egipte uit laat kom om my seun te kom word.
Udforsk Hosea 11:1