YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra Genesis 11

1

Genesis 11:6-7

Die Boodskap

DB

En die Here het gesê: “Wat doen die mense tog? Hulle dink as hulle een volk met een taal is, sal alles vir hulle moontlik wees en sal hulle alles kan doen. Ek gaan nou tot onder toe afdaal en hulle taal verwar. Hulle sal met mekaar praat, maar mekaar hoegenaamd nie verstaan nie.”

Sammenlign

Udforsk Genesis 11:6-7

2

Genesis 11:4

Die Boodskap

DB

Toe sê hulle vir mekaar: “Kom ons bou vir onsself ’n stad met so ’n hoë toring dat die puntjie aan die hemel raak. Ons sal dan beroemd word en ook sterk wees. Doen ons dit nie, is dit klaarpraat met ons. Ons sal magteloos oor die hele wêreld rondswerf.” Hulle het toe begin bou.

Sammenlign

Udforsk Genesis 11:4

3

Genesis 11:9

Die Boodskap

DB

Dis hoekom hulle daardie plek Babel genoem het, want dit is waar die Here die mense verskillende tale laat praat het en hulle oor die hele aarde versprei het.

Sammenlign

Udforsk Genesis 11:9

4

Genesis 11:1

Die Boodskap

DB

Die hele wêreld het dieselfde taal gepraat.

Sammenlign

Udforsk Genesis 11:1

5

Genesis 11:5

Die Boodskap

DB

Die Here moes egter afkom om die mense se stad en toring te kon sien.

Sammenlign

Udforsk Genesis 11:5

6

Genesis 11:8

Die Boodskap

DB

So het die Here hulle oor die hele wêreld verstrooi. Die mense het ook opgehou om verder aan die stad met die hoë toring te bou.

Sammenlign

Udforsk Genesis 11:8

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest