YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra Esegiël 44

1

Esegiël 44:30

Die Boodskap

DB

Die eerste van die ryp vrugte wat mense na my huis toe bring en die geskenke wat mense vir My gee, gaan na die mense wat in my huis werk. Die eerste graankorrels van die oes en die eerste van die meel wat mense gemaal het, moet hulle na my huis toe bring. Dit gaan na die mense toe wat in my huis werk sodat hulle en hulle gesinne genoeg kan hê om van te leef. Die mense moet die beste van wat hulle bak vir My bring. Ek gee dit vir die mense wat in my diens staan.

Sammenlign

Udforsk Esegiël 44:30

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest