YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra Esegiël 38

1

Esegiël 38:23

Die Boodskap

DB

Só sal Ek Myself aan die nasies bewys as die sterke God. Al die nasies sal My dan raaksien. Hulle sal weet dat Ek die Here is.”

Sammenlign

Udforsk Esegiël 38:23

2

Esegiël 38:2-3

Die Boodskap

DB

“Mens, kyk na die kant toe daar waar Gog en Magog regeer. Gog en Magog regeer oor die mense van Mesek en Tubal. Sê vir hierdie koning die Here, die God van Esegiël, sê oor hom: Ek is jou vyand, Gog!

Sammenlign

Udforsk Esegiël 38:2-3

3

Esegiël 38:16

Die Boodskap

DB

As julle hier aankom, sal dit lyk of ’n wolk oor die land getrek het, so baie sal julle wees. Dit sal iewers in die toekoms gebeur. Ek laat julle teen my land optrek. Die hele wêreld sal kyk terwyl dit gebeur. En dan sal Ek julle wys wie Ek is. Jy sal My leer ken uit wat Ek met jou gaan laat gebeur. Hierna sal al die nasies erken dat Ek die Here is.”

Sammenlign

Udforsk Esegiël 38:16

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest