1
Esegiël 15:8
Die Boodskap
DB
Ek sal julle land vernietig en verlate maak omdat my volk My behandel het presies net soos ’n getroude vrou wat by ander mans slaap,” sê die Here, die God van Esegiël.
Sammenlign
Udforsk Esegiël 15:8
2
Esegiël 15:7
En Ek sal sorg dat as party van hulle ontsnap en nie deur een vuur verbrand word nie, hulle in die volgende vuur gegooi word. Wanneer dit gebeur, sal julle weet en erken dat Ek die Here is.
Udforsk Esegiël 15:7