YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra Eksodus 40

1

Eksodus 40:38

Die Boodskap

DB

Terwyl Israel op pad was na die land wat die Here vir hulle sou gee, het hulle die hele tyd gevoel dat die Here in die tent was. Hulle het dit gesien aan die wolk wat bo die tent gehang het. In die nag was daar ’n bol vuur wat hulle verseker het dat die Here by hulle is.

Sammenlign

Udforsk Eksodus 40:38

2

Eksodus 40:34-35

Die Boodskap

DB

’n Wolk het afgesak en oor die tent gaan hang. ’n Mens kon voel dat God daar by die tent was. Die wolk en die Here wat daar was, was so geweldig dat Moses nie eens in die tent kon ingaan nie.

Sammenlign

Udforsk Eksodus 40:34-35

Gratis læseplaner og andagter relateret til Eksodus 40

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest